En weg is "daai bike" toe! Wyfie Bojaan dink dis Krismis of iets! Ek so in my selwers voe ook heel in my skik want sien Ek loop ruil hom toe mos vir so 'n Plat-anna....... "n Mitsibushi GTO of soos die Willeboer hom roep 'n "Miesies Bietch"
Te mooi, te rooi te plat en te prastig! Maar voor Ons al Gauting se glimlag-zones kan gaan toets moet daar eers gespit-en-polies worre......BAIE daarvan, maar dit word met 'n jubelende hart gedoen. Goeiebuurman (oom Vic) het hom self as werke inspekteur daar in die garage ge-instaleer (net op te sien dat alles stigertelik verloop en sal net loop as ant Hilda hom huis toe kom jaag vir tee.
Wiileboer en die Ingelsman het ook Saterdag van vroegdag af kom hand bysit
Wyfie bojaan reken die Plat-anna is 'n erg goeie ding, dit hou my in die Garage besig in die aande (en so ook onder haar voete uit innie kombuis)
Ek sit maar net Dankbaar daar innie garage ............virrie eerste keer het ek 'n "tooi" waaroor die wyfie nie vol nukke is nie....................
AS JY 'N TROP BOBBEJANE WIL VERJAAG, VANG EEN EN VERF HOM WIT......HY SAL V IR DIE RES VAN SY LEWE AGTER DIE TROP AAN HARDLOOP.....DIE TROP SAL DAN OF WEG HARDLOOP OF HOM DOODMAAK. .....EK WIL NIE TERUG TROP TOE NIE....EK WIL LEWE....MAAR HULLE SAL MY NIE VERGEET NIE, WANT MY BOGGOM SAL NOG LANK IN DIE KLOWE GEHOOR WORD............
Monday, October 25, 2010
Monday, October 11, 2010
OOEPS!!
En daar land wit bobbejaan pens en pootjies in die siekke boeg!!
Sit nog lekker by die willeboer en tjol praat die oggend, ry van die se kaia af na my eie kaia via ma-se-pic-en-pa-se-pay en die volgende moet die manne van die plus-bus by daar in die parkeer area van die grond af optel.......Binne oor bloeding by 'n "cochlea" of 'n ding wat geen ordentelike bo-jaan in sy lyf wil he nie!
Willeboer bring vir Wyfie en Klein bobbejane daar aan om te ondersteun en die nodige stress werk te doen.
Word toe later die aand kaia toe verwiller deur die Wyses in die siekeboeg aangesien die mediese fonds dit nie as 'n noodgeval beskou nie en die siekeboeg eis 3000 uintjies om my vir die nag daar te hou.....bid jou aan!
In retrospek....Dankie aan wyfie bo-jaan, Willeboer en Kieterkat vir al julle hulp en bystand...met 'n spisinjale dankie aan Klein Bo-jaan wat almal so op hulle tone gehou het....

Subscribe to:
Posts (Atom)